Janneke van staden
Hoerskool Erasmus
Tuisdorp
Bronkhorstspruit
Skool
Hoerskool Erasmus
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My matriek afskeid rok was gekoop by bride & co.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Vir maande kon ek nie n besluit gemaak het op watter rok ek gaan kies nie. Maar een rok het vir my uit gestaan. En dit was die een
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
n prent van die einde van my skool loopbaan
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om te sien hoe alles en almal se maande van beplanning uiteindelik bymekaar gekom het.
Planne vir na matriek
Studeer en maak net die beste van alles
Gunsteling woord in Afrikaans
Peuselhappie
Datum van matriekafskeid
2025-10-02