Rochelle Schuster
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Tuisdorp
Pretoria
Skool
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My rok is een van Sherri Hill se ontwerpe
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was Barbie ek is al van kleins af mal oor Barbie, pienk en glitter.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My Fushia pienk rok met strikkies was nie net vir die Barbie "look" nie maar ook ietsie speels maar tog elegant om my kinderjare af te sluit.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om te sien hoe al my vriendinne se rokke perfek by hulle pas en ń weerspieëling is van hulle menswees
Planne vir na matriek
Ek gaan Psigososiale onderwys swot by NWU
Gunsteling woord in Afrikaans
Pienk
Datum van matriekafskeid
2025-10-07