Tuisdorp
Gerdau
Skool
Lichtenburg
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het my rok laat maak by "JACQUELINE'S
BRIDAL COUTURE”
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het op pinterest 4 verskillende fotos gekry van rok dele waarvan ek hou en so het ons begin om daai 4 fotos aanmekaar te sit en realiteit maak.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My ouma hou van hoe ek in rooi lyk, dit het my laat besluit om te lyk hoe lyk ek in rooi.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om al my vriendinne se rokke te sien, en om saam hulle te dans!
Planne vir na matriek
Ek wil graag Regte swot by Potchefstroom NWU.
Gunsteling woord in Afrikaans
Pannekoek
Datum van matriekafskeid
2025-10-03