Carla Scholtz

Hoërskool Langenhoven

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Langenhoven

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Dit was by Young Designers Emporium in die Kaap gekoop. My Ouma het ook gedeeltes daarvan ontwerp. Dit het ñ oop rug met toutjies en dis elegant. Die kleur van die rok is emerald.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek was 8 jaar oud toe ek ñ groen rok geteken het wat amper soos my matriekafskeidrok lyk

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die kleur en hoe hy val as ek dans en draai

Datum van matriekafskeid

2025-10-10

Like what you see?

Share on Social Media