Bianca Jansen van Rensburg
Hoërskool Randburg
Tuisdorp
Johannesburg
Skool
Hoërskool Randburg
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My rok was gemaak deur die talentvolle Angela Koen,sy het presies dit gemaak soos wat ek dit wou hê,sy het my heeltemal verbaas.Sy het die rok van my drome geskep wat ek vir altyd sal onthou en koester.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Van kleins af wou ek n rok gehad het wat my soos n prinses sou laat voel het. Die rok het n klein stukkie van my kinderlewe saam my gedra op my spesiale dag.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My matriekrok het sentimentele waarde as 'n simbool van my prestasies en die herinneringe wat ek saam met vriende en familie geskep het tydens hierdie belangrike mylpaal in my lewe.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om daardie aand te kon deel met die mense wie meeste belangrik is in my lewe.
Planne vir na matriek
Ek gaan Wildbewaring swot by New Bridge Graduate Institute.
Gunsteling woord in Afrikaans
flaterwater
Datum van matriekafskeid
2025-10-04