Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Koeksuster
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek hou van ANDERS , en ek het van die begin af geweet wat ek Wil en nie Wil hê in ‘n rok nie. Casper het my droom in ń rok verander en met ons tweede afspraak het ek agter gekom dat hy het Baie mooi na my geluister het.My rok moes wees :Anders ,stylevol,tydloos en iewers ń blom of twee .
What was your favorite part of your matric prom dress?
Jou Matriekafskied gebeur net een keer ,dit was regtig ń ongelooflike aand ! Ek het nog nooit so mooi gevoel nie , na die tyd as ek na my fotos kyk kan ek sien my metgesel het ook so gedink ! My rok, die kleur , andersheid weerspiëel my persoonlikheid .Dankie Mamma en Pappa dat ek my Hoërskool loopban met hierdie rok op ń hoogtepunt kon afsluit .