Rayneker Koert
Hottentot Holland High School
Tuisdorp
Gordon's Bay
Skool
Hottentot Holland High School
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Anene van Ferreira Couture
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ys prinses
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit is hoe ek myself sien, ek mag koud van buite lyk maar ek is n baie warm persoon wat baie omgee vir Ander
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Toe ek uitklim en my vriende en ek kan sien wat ons aanhet en hoe elegant ons lyk. Ons is nie meer tieners nie maar jongdamese.
Planne vir na matriek
Ek beplan om Kuns en kultuur te studeer, maar dit is nie my enigste plan nie, wie weet wat die lewe inhou.
Gunsteling woord in Afrikaans
Asseblief
Datum van matriekafskeid
2025-10-02