Kayla Oosthuizen
Hoërskool Hoogenhout
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Hoogenhout
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
ñ Sprokiesagtige ligblou rok wat glinster soos ys in sonlig, elegant, dromerig en tydloos mooi vir my.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het van kleins af gedroom om soos ñ prinses te lyk met my matriekafskeid.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die kleur het my hart gesteel en die sakke en slit het ñ groot rol in my keuse gespeel.
Datum van matriekafskeid
2025-10-02