MIECKE FOURIE

HOëERSKOOL STRAND

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

JA

What was your inspiration for your matric prom dress?

Ek het 'n soortgelyke rok op sosiale media gesien, wat onmiddelik my aandag getrek het en waarop ek dadelik verlief geraak het. Ongelukkig was die rok in New York, Amerika maar het ek besluit dat daar geen keuse B gaan wees nie. Ek het die besluit geneem dat ek alles in my vermoe gaan doen en dat niks my gaan keer om my droomrok vir my matriekafkeid te dra nie.

What was your favorite part of your matric prom dress?

Defnitief die kleur wat besonders en skaars is. Die kleur en snit verteenwoordig my persoonlikheid asook jeugdigheid. Op my groot dag het ek baie spesiaal en uniek gevoel wat my ongelooflik gelukkig gemaak het.

Date of matric farewell?

2025-09-27

Like what you see?

Share on Social Media