Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Impaq
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek het hierdie donkerblou rok gekies omdat dit vir my meer was as net ’n mooi uitrusting – dit het vir my gevoel soos ’n simbool van hoe ver ek gekom het. Die kleur en styl het my laat sterk en selfversekerd voel, maar steeds sag en vroulik. Elke detail het my herinner aan die pad wat ek gestap het en die mens wat ek geword het. Dit was ’n aand vol trots, emosie en dankbaarheid.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My gunsteling deel van die rok is die glinsterende kant en die deursigtige detail aan die bolyf. Dit gee die rok ’n mooi balans tussen klassiek en modern, en ek het gevoel dit laat my uitblink op die aand.
Date of matric farewell?
2025-10-11