Livia de Jager
Linden Hoërskool
Ouderdom
18
Skool
Linden Hoërskool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek wou 'n ontwerper rok in 'n onverwagse kleur, wit hê. Ek het die rok ontwerp, die eenvoudige halternek, met die korset as fokuspunt.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Die 2025 Met-gala se uitrustings was my inspirasie.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die korset is vir my die deel wat uitstaan.
Datum van matriekafskeid
2025-10-02