Liemoni Joubert

H/Skool Nelspruit

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

H/Skool Nelspruit

What was your inspiration for your matric prom dress?

My besonderse, glaswerk geïnspireerde rok is ontwerp en gemaak en deur die talentvolle Lynmarie Griffioen Couture met die hulp van haar toegewyde span. Reeds in 2024 het ons die ontwerper genader met die idee agter die rok en die unieke kralewerk wat nodig gaan wees om die prentjie te verwesenlik. Die baie spesiale lap vanaf Turkye, gekombineer met ure se hande werk het al my wildste verwagtinge oortref.

What was your favorite part of your matric prom dress?

Die kralewerk van my rok was skitterend. Van elke aansig af het my rok geblink en die lig weerkaats. Besonders, n mode-waagstuk en kleurryk. My droomrok. Elke passing, elke giggel en happy dance saam die mense wat die rok moontlik gemaak het, het my matriekafskeid ervaring net nog meer spesiaal gemaak, en dit sal vir altyd by my bly!

Date of matric farewell?

2025-08-16

Like what you see?

Share on Social Media