Charlotte Buhr

Potchefstroom Gimnasium

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

Potchefstroom Gimnasium

What was your inspiration for your matric prom dress?

Ek het nog altyd geweet ek wil ’n dramatiese rok hê — ’n ware “show-stopper” — so dit was “go BIG or go home” Ek het inspirasie gekry van die Amerikaanse ontwerper Sheri Hill, en my romp is plaaslik gemaak deur ’n rompontwerper in Rustenburg. Tulle was die ooglopende keuse van materiaal, want dit het die dramatiese effek geskep waarna ek gesoek het. My ma en ek het die onderrok en boobtube self gemaak.💖

What was your favorite part of your matric prom dress?

My gunsteling deel van die rok was beslis die romp — vol, dramaties en sprokiesmooi. 💖 Dit het die hele voorkoms lewe gegee! ✨

Date of matric farewell?

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media