Anka van Schalkwyk
Hoërskool Despatch
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Ja, Hoërskool Despatch
What was your inspiration for your matric prom dress?
My ma se woorde “Jy moet die rok dra, die rok moet nie vir jou dra nie.” My ontwerper het gesit en vir my opgesom in ‘n rok. Sonder invloede van nuwe modes - die rok kom van my persoonlike styl met bietjie opkikkering van my ontwerper. My inspirasie vir my matriekafskeidrok was ek, waarin ek gemaklik voel en myself uitdruk. ‘n Snit wat my lyf pas en ‘n kleur wat my ophelder. Die meerminstyl wat my lyf komplimenteer en die oseaan kleur wat gepas is vir my ligte vel en donker oë.
What was your favorite part of your matric prom dress?
Hoe ek myself uitdruk deur my rok. Met die perfekte lengte vir die dansbaan!
Date of matric farewell?
2025-06-25