Anita Deysel
Hoërskool Sentraal
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Hoërskool Sentraal
What was your inspiration for your matric prom dress?
My inspirasie kom verseker van Rapunzel af. Sy is my gunsteling Disney prinses en hierdie rok het my drome waar gemaak. Al die blommetjies op my rok en in my hare verteenwoordig die blomme wat Rapunzel in haar hare gehad het nadat die vier meisies haar hare gevleg het. Die takke in my korset en die takke wat van onder af op beweeg verteenwoordig die woud waardeur sy en Flynn Rider gereis het.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My gunsteling deel van die rok is verseker die korset. Die blomme wat op spesifieke plek geplaas is die glitter en takkies alles saam vertel ń storie.
Date of matric farewell?
2025-10-04