Ronelle Bester
Hoërskool Oosterland
Ouderdom
19
Skool
Hoërskool Oosterland
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Wou anders wees. Ni di boksie wat almal verwag ni
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ekt al so naie rokke aangehad by fotoosessies. Wou net iets anders hê. Ni di gewone frille en valle en bodices ni
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dat dit defnitief iets anders was
Datum van matriekafskeid
2025-10-02