Nichelle Alberts
Potchefstroom Gimnasium
Ouderdom
17
Skool
Potchefstroom Gimnasium
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek en die ontwerper Michelle de Jager het lank na klomp idees gekyk en klomp besluite gemaak oor wat sal die regte ontwerp wees ons het toe op n rok met n oop rug en n bo deel met baie detail op besluit
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Vir elke meisie wat die geleentheid het om haar matriekafskeid te vier is dit belangrik om mooi te voel en n asemrowende rok te dra. Hierdie rok verteenwoordig daardie skoonheid. Dit was vir my n groot waarde om hierdie gevoel uit te beeld. Die gedetailleerde materiaal vertel die verhaal van n droom wat in realiteit uitgebeeld word
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My oop rug en my gedetailleerde bo stuk
Datum van matriekafskeid
2025-10-02