Bianca Anderson
Hoërskool Monument
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Monument
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek dra ń koningsblou A-lyn-rok met ń afskouer-snit wat my skouers subtiel beklemtoon en ń elegante, vroulike silhoeët skep. Dit word afgerond met ń glinsterende belt. Die elegante spleet voeg ń tikkie moderne flair by.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het my inspirasie gekry uit tydlose elegansie - ń styl wat eenvoudig, maar kragtig is. Die afskouerontwerp is ń herinnering dat styl nooit verouder nie.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My gunsteling deel van die rok is beslis die glinsterende belt - dit trek net genoeg aandag en bring alles bymekaar met ń tikkie glamour
Datum van matriekafskeid
2025-10-02