Amy McPherson
Hoërskool Secunda
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Secunda
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek wou graag n elagante rok gehad het wat nogsteeds daai "wow" impak gee.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie kom van verskillende ontwerpers se rokke. Toe ek besluit op swart het alles net bymekaar gekom. Maar niks sou moontlik gewees het sonder my rok se ontwerper nie!
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Verseker die bo-stuk/korset. Dit was presies wat ek wou hê. Dit het pragtig saam met die valle gevloei.
Datum van matriekafskeid
2025-10-03