Lise-Mari Nel

Hugenote Hoërskool Wellington

Ouderdom

18

Skool

Hugenote Hoërskool Wellington

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Het ń rok aangepas met soortgelyke ontwerp maar ń heel ander kleur. Dit was grys.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Het na baie ontwerpe gekyk en gedroom maar toe ek eers die lap in my hande het toe het ek en die ontwerper die juices laat floei.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Ek was mal oor die rug. En die gedeelte om die maag en hoe die rok uitgevloei het.

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media