Franzelle Fouche

Jim Fouche Hoërskool

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

10-10-2025

What was your inspiration for your matric prom dress?

Ek doen volkspele en ons dra baie wye rokke, ek het vir Tannie Cecilia gesê my rok moet so wyd wees as ek draai. Ek wou soos 'n prinses voel en lyk, ek dink Tannie Cecilia het dit perfek reg gekry.

What was your favorite part of your matric prom dress?

Ek was baie gemaklik in my rok. Die rok het soos 'n handskoen aan my gesit. Dit het nie los gegaan of afgeval nie. Ek kon met gemak geloop en gedans het sonder om op die rok te trap, selfs sonder skoene. My rok het 'n versteekte sak gehad waarin ek my selfoon of lipgloss kon berê. Die baadjie het gehelp toe dit koeler geword het om warm te bly, maar nie my rok te bederf nie.

Date of matric farewell?

2025-10-10

Like what you see?

Share on Social Media