Ouderdom
18
Skool
Monument
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het letterlik vir die "less is more" look gegaan, wat ook my persoonlikheid weerspieël.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het nog altyd n aantrekking tot die stilte en mysterious gedeelte van die woud gevoel (tussen die bloekombome) en dit was my inspirasie tot die styl en kleur van my rok.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My gunstelling deel van die rok was hoe ek gevoel het in die rok, ek was so gemaklik en vol selfvertroue.
Datum van matriekafskeid
2025-10-02