Nicola Janse van Rensburg Hoërskool Paarl Gimnasium Share: Ouderdom 17 Skool Hoërskool Paarl Gimnasium Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop? Dit is n silwer geplooide rok met handgewerkte ‘sequence’ wat ń blinkereffek afgee Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok? Dit moes pas by my persoonlikheid en styl. Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou? My gunsteling deel van my rok was die ‘sequence’ om die middel van die rok. Datum van matriekafskeid 2025-10-03