Bianke Beukes

Hoërskool Zastron

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Zastron

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok was 'n sagte blou kleur wat regtig sag en vroulik gelyk het. Die kleur en sequin het só mooi uitgekom in die lig en die styl was eenvoudig maar elegant.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was iets prinsesagtig maar nie té oordoen nie. Ek het nog altyd van ligte sagte blou gehou want dit bring my oog kleur uit. Ek wou hê my rok moet iets wees wat ek lank sal onthou.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunsteling deel van my rok was beslis die bostuk met al die mooi detail en glinster. Dit het die hele rok laat uitstaan.

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media