Rene du Preez
Hoerskool Swellendam
Ouderdom
18
Skool
Hoerskool Swellendam
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My rok se snit toon elegante tydloosheid terwyl die plooie en kleur n wenk uniekheid aan die rok leen. Dit bestaan uit 14 meter lap wat ge”pleat” is en sorgvuldig gedrappeer is om die perfekte vloeiende ontwerp te skep.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie foto vir my rok kom uit die Versace Fall 2005 versameling. Ek wou nog altyd die fyn plooie motief in my rok gebruik het. Dit ondersteun die idee van harmonie en ritme wat ek in die rok wou bewerkstellig.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die verskillende lae waaruit die onderstuk bestaan het bygedra tot die rok se dimensies en beweeglikheid, waaroor ek dol is.
Datum van matriekafskeid
2025-10-02