Ananda Fourie
Hoërskool grabouw
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Hoërskool grabouw
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek het elemente van verskeie rokke van Mevrou Suid-Afrika by mekaar gevoeg asook Elemente van my Persoonlikheid soos die struk en die lang sleep, om op die einde van die dag n rok te skep wat uniek is soos ek, en my kragtig, pragtig en vol van selfvertroue laat voel. Die kleur van my rok was gekies om n gevoel van Elegansie, Luuksheid en om treffend voor te kom op my spesiale aand. Soos wat hulle sê, hoe rooier hoe mooier.
What was your favorite part of your matric prom dress?
Defnitief my HELE ROK. Die detail van die Pêrels, kralle en sequins wat hand vas gewerk is, wat aandag van n myl af kan trek. Die sleep met die struk wat n droom van kleins af is, wat dramaties is nes ek, wat wel ook af gehaal kan word om n elegante vloer lengte deursigtige rok wat bedek is met verskeie detail te wys, sodat ek gemaklik my aand kan geniet en dans, asook n verassing omdat dit 2 rokke in een is. My bene wat deur my mooi rooi rok sigbaar is, wat my vol van selfvertroue laat voel en ook as uniek voorkom wat nie enige iemand gemaklik in sal voel nie . My unieke rok is my perfekte beeld van my unieke Persoonlikheid.
Date of matric farewell?
2025-09-30