Leané Jacobs
Hoërskool Lichtenburg
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Ja, Hoërskool Lichtenburg
What was your inspiration for your matric prom dress?
ń Rok wat Minki Van der Westhuizen gemoduleer het in ń fotosessie, het my aandag aangegryp, want dit was versier met ń klomp driedemensionele blomme. Hierdie prentjie het in my kop vasgesteek. Die blomme op haar rok was pastel maar ek het geweet dat ek ń helder-kleurige meisie is. Die ontwerper van my rok, Peter Bondesio couture, het die prentjie van die rok een kyk gegee en dadelik hand op papier gesit. My rok het glad nie soos Minki s'n gelyk nie maar baie beslis uniek en spesiaal vir my. Peter se ongelooflike kennis van kleur was die wenresep tot die sukses van my rok.
What was your favorite part of your matric prom dress?
Hoewel die rok nogal besig is, het dit altyd gevoel dat ék die rok dra en nie die rok vir my nie.
Date of matric farewell?
2025-10-03