Joané Kruger
Hoërskool Secunda
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Yes
What was your inspiration for your matric prom dress?
My inspirasie lê in ’n kombinasie van eenvoud en klas. Ek hou van ontwerpe wat elegant lyk sonder om oorweldigend te wees – iets wat subtiel aandag trek. Die rok se sequin weerspieël my stralende persoonlikheid.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My gunsteling deel van die rok is hoe dit perfek pas en my natuurlike vorm beklemtoon. Die rok is ongelooflik gemaklik, wat dit moontlik gemaak het vir my om die aand ten volle te geniet.
Date of matric farewell?
2025-10-03