Monja Roux
Hoërskool Robertson
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Robertson
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Dit is 'n unieke rok met 'n bold en klassieke styl. Die drie-dimensionele valle komplimenteer my breër skouers met 'n interessante fokuspunt.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het 'n tydjie terug 'n soortgelyke trourok gesien wat onmiddelik my oog gevang het. Rooi was nog altyd vir my 'n trefffende kleur wat uitstaan.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Natuurlik die fokuspunt van die rok, die afskouer drie-dimensionele valle.
Datum van matriekafskeid
2025-10-02