Yurika Kraftt
Hoërskool Nelspruit
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Ja , 16 Augustus 2025
What was your inspiration for your matric prom dress?
My inspirasie was vanaf Pinterest.
Ek het aanhou soek vir rokke wat geel,rooi of oranje gehad het.Daar was geen rok wat vir my uitgestaan het nie totdat ek op ń besonderse ontwerp afgekom het , met die onderopskrif “Autumn”.
Die ontwerp het al drie die kleure waarna ek gehoop het bevat en op daardie oomblik het ek geweet dit is wat ek wou hê.
Ek het ń paar aanpassings op die boonste gedeelte van die rok gemaak sodat dit my uniekheid as mens weer kan gee.
What was your favorite part of your matric prom dress?
Elke pas sessie.
Die opgewondheid van om elke keer te pas en te sien hoe die eindproduk uiteindelik saamtrek.
Ek het dit sielsbevredigend gevind om die dag van my matriekafskeid die rok te kon aantrek en vir almal te kon wys dat hierdie rok meer as net ń rok is.
Uit die hele rok , sal ek moet se die agterste gedeelte ( rug gedeelte ) is my heel gunsteling.
Date of matric farewell?
2025-08-16