Arnel Swart
Hoërskool Randburg
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Randburg
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Rok is gekoop by Tres Jolie Bridal and Evening Wear
Steuntjies was my eie keuse en on shet dit laat op sit
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou 'n rok kies wat by my persoonlikheid pas
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die unieke kleur en die steuntjies
Datum van matriekafskeid
2025-10-04