Emilie Grobbelaar

Cbc Stpatricks

Ouderdom

17

Skool

Cbc Stpatricks

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek wou baie graag n regte ball rok gehad het met n slee wat agter my aansleep soos n regte sprokies prinsess. Ek wou hê dit moes uitstaan so ek het die goud in gebring. Die rok is vir my so spesiaal want dit is my idee van my droom rok. Renette Horseman van red carpet designs het my gehelp om daai droom waar te maak.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

N regte sprokie prinsess ball rok.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die valle

Datum van matriekafskeid

2025-05-10

Like what you see?

Share on Social Media