Kyla de Wet

Klerksdorp Hoërskool

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

Yes

What was your inspiration for your matric prom dress?

‘n Balrok was my grootste inspirasie. Iets wat my laat terugdink aan die 1800’s, toe vroue met hul groot, elegante rokke oor die dansvloer gegly het. Dit was ook die inspirasie agter my Bridgerton-tema vir die foto’s. My rok simboliseer ‘n nuwe seisoen wat aanbreek , weg met die ou, vaal kleure en in met helder, lewensvolle skakerings. Selfs my voorkoms het verander: my lang blonde hare het ek verruil vir ‘n donker, kort bob. Iets wat my aan die Bridgerton-era herinner, tydloos, elegant, en beslis iets wat koppe laat draai. Ek wou hê almal moes wonder wie die prinses is wat in haar koets aankom. My rok, my hare, my hele nuwe voorkoms moes daardie “Wow”-moment skep. Na ure op Pinterest en baie rokke wat ek aangepas het, het ek my visie gehad en Susan Uys het dit tot lewe gebring.

What was your favorite part of your matric prom dress?

Die valle op die onderkant van my rok wat om my vou terwyl ek beweeg. Dit laat my voel soos 'n prinses. Ek hou van die dimensie in die kleure van die valle, dit sit soveel meer lewe in die rok.

Date of matric farewell?

2025-10-01

Like what you see?

Share on Social Media