Chantené Van Wyngaardt

Merensky Landbou Alademie

Ouderdom

18

Skool

Merensky Landbou Alademie

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok is die toonbeeld van elegansie en styl. Die ontwerp Spog met n enkele mou , subtiel versier met frille . Die rok is vervaardig van luukste materiaal (“You can never go wrong with black “) en word verhef deur 3D net op die onderste gedeelte van die rok wat dimensie toevoeg . Terwyl die slit aan die eenkant n tikkie sensualiteit + beweging byvoeg . Agter word die voorkoms voltooi met n kort sleep en knopies wat uitvoer

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Suid-Afrikaanse vroue soos Zozibini Tunzi en Rolene Straus wat bekend is vir hulle stylvolle voorkoms elegante teenwoordigheid en innerlike krag

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My hele rok !!!

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media