Amor Strydom
Hoërskool Waterkloof
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Waterkloof
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My inspirasie vir my rok was n tydlose sjampanje skitterende ontwerp met fyn detail. Die ontwerp met n korset-top en n elegante mermaid snit met n kort sleep.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my rok was die perfekte balans tussen modern en klassiek, presies wat ek wou hê. Tydloos, stylvol en verfyn maar steeds eenvoudig en net reg vir wie ek is- elegant so der om te veel te wees!
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My gunstelung deel van ny rok is due sjampanje glitter wat my laat skitter met elke tree wat ek gee stylvol modern maar so gemaklik.
Datum van matriekafskeid
2025-10-02