Izelle Venter

HTS Drostdy

Ouderdom

18

Skool

HTS Drostdy

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het gedink die rok se kleur gaan perfek pas saam met my ligte gelaat .

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My rok was geinspireer deur een van my beste vriendinne wat altyd die mooi in my raaksien

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die oop rug en slip

Datum van matriekafskeid

2025-10-01

Like what you see?

Share on Social Media