Chené Coetzee
Klerksdorp Hoërskool
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Klerksdorp Hoerskool
What was your inspiration for your matric prom dress?
My inspirasie vir my matriekafskeidrok is die liefde vir klassieke en elegante styl. Die perels en stene moes die skoonheid van die swart satyn materiaal ophelder net genoeg om n indruk te maak. Kobus Rautenbach my ontwerper het my geïnspireer om n lang sleep by die klassieke rok by te voeg dat ek soos ‘n prinses elegansie kon ervaar.
What was your favorite part of your matric prom dress?
Definitief my pêrels wat elkeen hand gestik is op die swart satyn materiaal dit was die fokus punt, en natuurlik die lang sleep wat my so elegant laat voel.
Date of matric farewell?
2025-10-01