Lucy Erasmus
Hoërskool Brits
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Yes
What was your inspiration for your matric prom dress?
My grootste droom vir my rok was dat dit heeltemal eg aan my as mens moes gewees het. Ek wou ń rok gehad het wat my persoonlikheid weerspieël. My rok moes ń visuele uitbeelding wees van wie LUCY is en in elke aspek het my rok my wildste verwagtinge oortref.
What was your favorite part of your matric prom dress?
Die egtheid daarvan. Elke blommetjie was individueel met die hand vasgewerk. Elke kleur en blom-vorm was noukeurig gekies en die hele prent het soos ń legkaart inmekaar gepas. Die afronding van my rooi lipstiffie,rooi hakskoene en rooi naels gepaard met my rok het die hele beeld van my menswees bymekaar gebring. My rok behels persoonlikheid,attitude sowel as elegansie.
Date of matric farewell?
2025-10-01