Shinay Maartens

Hoërskool Noordheuwel

Ouderdom

Agtien

Skool

Hoërskool Noordheuwel

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek wou n rok he wat elegant en stylvol is, n rok wat nie te veel weg gee nie maar tog met jou praat. Kleur is altyd belangrik en soms moet jy n ligte kleur kies om n 'statement' te maak.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was 'Elegant'. Kom ons bring klassiek weer terug. Ek is dol oor pêrels. Die kleur van n pêrel is so bitter mooi, sag en sjiek.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Defenetief die pêrels en die snit. Hy was van die eerste snit af gemaak vir MY. Hy beeld uit presies wie ek is.

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media