Claire Gibbon
Hoerskool Rustenburg
Ouderdom
18
Skool
Hoerskool Rustenburg
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek wou Daai dag soos ‘n Fee Prinses lyk en Anel Botha het al my Verwagtinge oortref!!!
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het baie van Anel Botha se rokke gehou daar was 2 wat spesifiek uitgestaan het, saam het ek en sy iets gemaak wat iets van altwee daai rokke uitbring en nog meer !!
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Verseker al die Handewerk en Krale op die bo kant en dan Natuurlik die kleur was net Uniek
Datum van matriekafskeid
2025-09-23