Zwanicka Luus

Die Anker

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die kleur ROOI. Ek onthou as n klein dogertjie het ek altyd van n rooi rok gedroom.
Om te se my droom het waar geword, is net om dit ligtelik te stel.
Rooi is n kleur vol selfvertroue, liefde, krag, passie en energie.
Die oomblik toe ek my rok aantrek was a propvol selfvertroue en het goevoel asof ek die wereld kon aanpak.
Dit is in my opinie presies hoe elke meisie in hul matriekafskeid rok moet voel.
Ek kan net dankie se aan my ontwerper Carike Nel van Carike Nel Designs.
sy het uit haar pad gegaan om my droom n realiteit te maak.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media