Zurika Steyn

Hoerskool Die Anker

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek en my ouma beplan al my matriek afskeid rok vandat ek 6 jaar oud is. Ek is my ouers se prinsess en daarom 'n prinsess rok ek is ook 'n prinsess diep in my hart.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Die Anker

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Aspoestertjie

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die wye romp, wat in pragtig lyk as ek draai.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media