Zurika Jansen van Nieuwenhuizen

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek droom al oor my matriek afskeid rok van die dag wat ek my voete in “groot skool” gesit het.Ek het vir jare die perfekte rok in my gedagtes gehad en Chosen for you het al my drome waar gemaak toe hulle my Emerald groen rok met kant en klein getailleerde steune ontwerp het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Noordheuwel

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie het gekom van my mamma se matriek afskeid rok.om my uitrusting waarlik spesiaal te maak het ek gegaan met dieselfde kleurskema maar tog het ek die rok my eie gemaak met die besonderse detail, en steeds was dit sentimenteel omdat ek en my ma hierdie belangrike dag gedeel het met baie van die elemente van haar rok en my rok wat gedeel was.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My lae oop rug met knopie detail en kant wat invou om die randjies,Wat elegant pas by my din band moutjies

Datum van matriekafskeid?

2024-10-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media