Zoë Pockpas
Punt Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het eers besluit op die kleur blou maar toe verander ek van kleur na ek by my skool se Met Gala was waar die tema rooi was. So toe weet ek dis wat ek wil hê rooi, blinkerig met 'n slit en swart bykomstighede daarby. Ek is ook baie fyn en klein so ek wou defnitief uitstaan met my rok.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Eers het ons besluit ons gaan 'n rok huur maar omdat ek so fyn en klein is het nie een van die rooi rokke wat ek "gelike" het vir my gepas nie. So toe kon ek my inspirasie van die rokke wat ek aangepas het kry. En eerder na 'n ontwerper gegaan om die rok te maak.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die ontwerp van die boonste parte van my rok. En hoe gemaklik ek daarin gevoel het sowel as die kleur,En om te dink rooi was my tweede keuse.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19