Zoé Olivier
Middelburg Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My ontwerpkeuse was sag en romanties. Ek het my idee van borduurwerk op die net met my ontwerper gedeel en die borduurwerk is spesifiek en uniek vir my rok gedoen.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja, Middelburg Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek was geïnspireer om iets anders te dra as die huidige neigings wat die meisies sou kies, iets uniek. Ek het ‘n prentjie van ‘n feetjierok in my kop gehad.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok is die borduurwerk en hoe perfek en gemaklik dit my pas. Ek voel my rok beeld my as mens uit en ek het absoluut pragtig gevoel daarin.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-04