Zoe Labuscagne

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

As n klein dogtertjie het ek altyd gedroom oor die wow matriekafskeid rok, met diamante en n oop rug. Toe ek hierdie aan Monica Grové sê was haar eerste ontwerp presies dit gewees. Eenvoudig maar mooi, blink maar nie te blink, ń rok waarin ek mooi en gemaklik kon voel. En hy is rooi! My ma se altyd hoe rooier hoe mooier en dis virseker hoe ek gevoel het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media