Zoë Greyson

Hoërskool Eldograin

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is nie jou normale "night gown" kleure nie maar wel sagte pastel kleure wat my rok meer laat uit staan bo al die ander. Die korset gedeelte bring die vorm van die rok meer uit, daar is ook verskillende lae wat mooi oor mekaar val. Die rok gee vir jou die tipiese prinses gevoel.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Eldograin

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dit was nie my aanvanklik inspirasie nie. My Ma het my aangemoedig om die rok aan te pas. Ek het verlief geraak op die rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Toe ek die rok aangepas het, het ek besef, die rok is gemaak vir my, bloot omdat die rok ongeloofik mooi gepas het.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media