Zoë Goosen
Hoërskool D.F Malherbe



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is deur my en met behulp van die ontwerper (Johan Wolmerans) ontwerp. Dit is n “olive green” en dit beskryf my liefde vir die natuur, maar ook gee dit my die herinnering van my pa wat nie saam met my kon wees nie. Ek het iets gesoek wat by my lyf pas en dit is beslis wat ek gekry het.