Zita Pawson

Hoërskool Monument

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die keuse wat ek gemaak het om hierdie tipe rok te kies is omdat die rok presies my persoonlikheid opsom. Die idee agter die blomme op my rok simboliseer hoe ek as mens is, dit verteenwoordig my kalmte, rustigheid en vrede. Die stukkie wat oor my skouer kom is soms die enigste ding wat jy nodig het om op 'n skouer te leun en 'n persoon te hê wat jou stilte verstaan, daarom het ek is sagte plekkie op my skouer vir enige iemand wat n skouer nodig het om op te leun.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, Hoërskool Monument se matriekafskeid

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Blomme voed ons siel op 'n ander manier. Hulle herinner ons aan 'n God wat mooi dinge skep en kennis neem van die kleinste detail.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die feit dat ek net myself kon wees en gladnie ongemaklik gevoel het nie. Ek kon natuurlik my onderste deel van my rok af haal en myself geniet in n kort broek en my corset.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media