Zianè Van Niekerk

Hoërskool Wilgerivier

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

'n Klassieke en elegante swart en goud meermin styl rok met gedetaileerde patrone en blinkers wat die ontwerp afrond. 'n Skepping deur ALYCE.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media